Sien Uit na ‘Daardie Dag’

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Petrus 3:12,13 Sien uit na die Dag van God en maak dat dit nog gouer kom, die dag waarop die Here die hemele aan die brand sal steek en die hemelliggame in vlamme sal wegsmelt. Maar ons sien uit na die nuwe hemele en ’n nuwe aarde, soos God belowe het. Dáár sal almal voor God reg lewe. Sien jy uit na die einde van jou tyd op hierdie aarde? Die meeste van ons voel nie so nie, en dit is ook goed om uit te sien na die toekoms hier op aard. Maar my maat, as jy werklik in Jesus g...