Saai Saad van Vrede

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 3:18 Die vredemakers saai saad van vrede; hulle oes omdat hulle reg lewe voor God. (NLV) Die hoofrede waarom ons onsself in konfliksituasies bevind, is omdat ons een ding wil hê, en die ander persoon die teenoorgestelde begeer. Dit is 'n resep wat ongetwyfeld tot konflik lei. Trots, ego's en selfsug werk pragtig saam om die menslike kruitvat te laai. Ons steek viervoet vas, die ander party doen dieselfde en ‘kaboem’, daar het jy dit. Konflik. Jy sou gedink h...