Roep Uit Tot Die Here

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 86:5,6 U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp. Luister na my gebed, Here gee tog ag op my smeekgebed. Voel jy regtig lus om met God te praat wanneer teëspoed jou vir die soveelste keer tref? Die antwoord is seker maar: nie eintlik nie. En so sit ons in moedeloosheid en kook in ons eie sop gaar, asof dít die probleem sal oplos. Gister het ons gesels oor die realiteit, die kragtige realiteit, die bevrydende, lewensveran...