Raaisels van die Lewe

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad. Die lewe kan 'n raaisel wees, veral as jy aan die toekoms dink. Wat hou die toekoms in? Hoe gaan dit afloop? Ons hoop almal op 'n blink toekoms. Al is dinge vandag dalk donker of somber … sal dit sekerlik môre 'n helder, sonnige dag wees. Daardie hoop op 'n blink toekoms bestaan in elke kultuur, in elke uithoek van die wêreld. Vir diegene van Chinese afkoms, is dit vandag Lantern Day. Vandag word k...