Plaas Jouself in Sy Posisie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Hebreërs 4:15 Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. Jy het ongetwyfeld al gehoor dat om iemand te verstaan, jy jouself in sy posisie moet plaas. Met ander woorde, probeer om die saak vanuit sy perspektief te sien, voordat jy oordeel. Gister het ons gesels oor hoe geredelik ons ander mense oordeel – ons oordeel hulle volgens ho...