Pasop vir Hierdie Slagyster

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 29:25 Jy stel vir jouself ’n slagyster as jy vir mense bang is. Jy beveilig jou lewe as jy op die Here vertrou.(NLV) Was jy al ooit bang? Ek was! Ja, ek weet, dit is 'n natuurlike, ingeboude reaksie om ons veilig te hou. Maar as ons te lank in daardie toestand leef, kan dit ons heeltemal in die verkeerde rigting lei. Ek was al in my lewe in 'n paar motorongelukke betrokke, en ek onthou goed hoe my adrenalien vlakke gestyg en vrees oorgeneem het. Daardie reaksie...