Op ‘n Ui Verstik
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJohannes 5:24 Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.Hemel en hel. Agge nee, Berni ... gaan jy weer daardie holrug geryde onderwerp aanspreek? Dit lyk nie aldag meer so relevant nie. Maar weet jy, eendag ... eendag is dit die enigste ding wat saak maak. Vir alle ewigheid. Ek het 'n paar jaar gelede een van die slegste ervarings van my...