Ontvang Wysheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 3:13 Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.. Ons dink dikwels dat hoe ouer ons word, hoe wyser word ons. Dis mos wat veronderstel is om te gebeur? Maar weet jy, daar bestaan nie 'n direkte korrelasie tussen ouderdom en wysheid nie. Dit is een ding om baie inligting te hê en om kennis te hê - maar dit is heeltemal 'n ander ding om te weet wat om met daardie kennis t...