Onthou Dit
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Korintiërs 9:6,7 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. Laat ‘n geskenk wat jy uit liefde gee, jou hartseer voel? Voel jy asof jy iets verloor het? Nee, nooit nie! Dit is nie hoe dit werk nie, is dit? ‘n Geskenk wat uit liefde gegee word, bring tog vreugde, beide vir die een wat ontvang, en vir die een wat ge...