Omdat Jy Geglo Het

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 2:8,9 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie.As dit kom by die ewigheid wat ons saam met God gaan deurbring, is God se genade en barmhartigheid, waarvan ons nou al ‘n paar dae praat, nie genoeg nie? Kom nou Berni, jy’s nie ernstig nie? Dit ís mos genoeg!! Wel, nee, dit is nie. Daar is no...