Om Teleurstelling te Oorwin
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Petrus 5:7 Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om (NLV) Ongelukkig sal almal wat jy ken, jou een of ander tyd teleurstel. Dit maak nie saak hoe lief hulle vir jou is nie. En daardie emosie van teleurstelling kan uiteindelik nie net jou dag bederf nie, maar as jy dit toelaat, jou hele lewe. Sjoe, dis darem 'n neerdrukkende gedagte – om te dink dat almal wat ek ken, my een of ander tyd sal teleurstel. Maar weet jy, teleurstelling sê meer van jóú as va...