Om Reg te wees of om Bedagsaam te wees

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 21:21 Iemand wat hom beywer vir reg en liefde, verkry ’n vol lewe, geregtigheid en eer. (NLV) Ek is seker jy weet hoe frustrerend dit kan wees, wanneer jy doodseker is van jou feite en tog stry die een of ander simpel idioot met jou tot die perde horings kry. Jammer, maar dit is hoe dit voel! Ek weet, jy voel asof jy sy nek wil omdraai, nè! Dit is so ongelooflik frustrerend. Maar wag, kom ons kyk na ‘n praktiese situasie. Jy is by die werk en een van jou kollegas...