Om Foute te Begaan

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 37:23,24 Die Here bepaal die rigting van ’n mens met wie se lewe Hy tevrede is. Al sou so een struikel, hy sal nie val nie, want die Here hou sy hand vas. (NLV) Een van die lewe se groot frustrasies, is dat wanneer jy die regte ding wil doen, jy nie daarby uitkom om dit te doen nie. Of is dit net ek wat hiermee sukkel? Nee, ek dink nie so nie. Ons het die beste voornemens, maar dan loop dit skeef. Noem dit wat jy wil - mislukking, 'n struikelblok, sonde. Die bena...