Noue Ontkomings

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJakobus 4:8 Nader tot God, dan sal Hy tot julle nader. Reinig julle hande, sondaars, en suiwer julle harte, dubbelhartiges! (AFR20)Smag jy na 'n diep, intieme verhouding met God? Het daardie verhouding te midde van al die verleidelikhede van hierdie wêreld, jou van tyd tot tyd ontwyk? Is dit 'n bietjie soos 'n lugspieëling in 'n woestyn? Nou-ja, dan is hierdie boodskap van vandag vir jou. Beslis vir jou.'n Diep, ryk, intieme gemeenskap met God verander jou. Mense mag dit dalk vr...