Nou Is Die Tyd

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Korintiërs 6:2 Hy sê: “Op die regte tyd het Ek jou gebede verhoor, en op die dag van redding het Ek jou gehelp.” Kyk, nou is dit die regte tyd, nou is dit die dag van redding. Hoe dikwels stel ons iets uit wat ons geweet het tot ons voordeel sal strek? Hoekom het ons om een of ander rede nooit genoeg aandag daaraan gegee nie? Ja, dis reg, ons het net eenvoudig nooit daarby uitgekom nie. Dit klink maar alte bekend, nè? Ek praat nou met myself! Ek vind dit maklik – eintl...