Nog Meer Heerlikheid!

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Die heerlikheid van God is sigbaar in die ganse skepping. Kyk om jou rond – kyk op na die sterre, kyk na die wonderlike wêreld wat God geskep het. Die heerlikheid van God word oral openbaar... en God wil...