Nie Wat jy Graag wil Hoor Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Markus 12:6,7 Hy het nog net een oorgehad, sy geliefde seun. Heel laaste het hy hom na hulle toe gestuur met die gedagte: hulle sal tog my seun ontsien. Maar daardie boere het vir mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam dié. Kom ons maak hom dood; dan sal die erfenis ons s'n wees.’ Om kritiek te ontvang, is nooit aangenaam nie. Dit raak 'n gevoelige snaar aan. Dit maak seer. Ja wel, ek weet, ja, ek weet ek is nie perfek nie, maar dis nie lekker om dit by iemand anders te hoor...