Nie Meer ‘n Slaaf Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 6:6 Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie. God se oorweldigende passie om mense soos ek en jy van die verskriklike mag van sonde wat al so lank ons lewens teister, vry te maak, slaan my voete onder my uit. Ek weet nie van jou nie, maar die Paasgebeure bly vir my so ‘n onherroeplike realiteit. Ek weet die amptelike Paasviering is verby, maa...