Net Nog Een
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMarkus 2:4,5 Omdat hulle hom vanweë die skare nie tot by Jesus kon bring nie, het hulle 'n deel van die dak bokant waar Hy was, opgelig, en nadat hulle dit oopgebreek het, het hulle die slaapmat waarop die verlamde gelê het, laat afsak. Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde man: “Kind, jou sondes word vergewe.” (AFR20)Baie mense het die idee dat 'n persoonlike een-op-een verhouding met Jesus, totaal onmoontlik is. Hoe kan dit moontlik waar wees? As elkeen van die t...