Negatiewe Self-gesprek
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Psalm 19:15 Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser. Ons praat heeldag met onsself. Ons noem dit ‘n self-gesprek. Ons skep 'n verhaal van ons lewens, wat ons oor en oor en oor aan onsself herhaal. Dit beïnvloed nie net ons lewens nie, maar dit definieer wie ons is. Wanneer iemand van kleins af vertel word dat hulle dom is, kan jy seker wees dat hulle agter hul dapper fasade, oor en oor vir hulself sê dat hulle dom is. ...