‘n Wankelrige Godsdiens
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Matteus 6:6 Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon. Dit lyk vir my asof godsdiens, of godsdienstigheid, as ek dit so mag noem, 'n namaaksel is. Jy maak asof jy al die regte dinge doen, maar op die lange duur lewer dit niks eg op nie. Klink dit bekend? Wat ons almal wil hê, is dat indien ons 'n verhouding met God gaan hê, dit iets opreg moet wees. Ons wil i...