‘n Verkeerde Beeld van God
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Galasiërs 3:26,27 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God, want julle almal wat deur die doop met Christus verenig is, het nou deel van Christus geword. In hierdie wêreld, vol luukse goedere soos handsakke, skoene, klere, ensovoorts, is daar 'n massiewe en groeiende bedryf wat bestaan uit die vervaardiging en smokkel van nagemaakte produkte. Vervalsings van bekende handelsmerke word oral as die ware Jakob bemark. Ek is nie behep met luu...