‘n Plek Waar Jy Guns Geniet

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Hebreërs 4:16 Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. Onthou jy, hoe moeilik daardie jare gevoel het, toe jy 'n tiener was? Daar was jy - nog vis nog vlees. Dit was dikwels so verwarrend en niemand het jou verstaan nie. . . Daar is niks erger as om misverstaan te word nie! Jy voel asof niemand anders al ooit deur die moeilike tyd is, waardeur jy nou gaan nie. Hulle het...