‘n Lang en Moeilike Pad
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textPsalm 40:2 Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor.As ons in nood verkeer, veral wanneer ons gespanne is en onder druk verkeer... wanneer ons God regtig nodig het - verwag ons dat God dadelik moet antwoord! En so dikwels, doen Hy dit nie.Job se geduld is nie iets wat ons almal het nie. Ons wil hê dat dinge moet gebeur - en ons wil hê dat dit nóú moet gebeur! Is ek reg?God, as U vir my dinge gaan belowe - wil ek hulle nóú hê.Daaro...