‘n Interessante Filosofie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJohannes 14:27 “Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.Ek het ontdek dat, toe ek Jesus aangeneem het, ek onverwags die kosbaarste geskenk bygekry het – sy vrede wat alle verstand te bowe gaan, wat Hy in my hart uitgestort het! Kyk net na hierdie diep filosofiese stelling: Jy moet glimlag en 'n lekker dag hê. D...