‘n Huwelik is dit wat Jy Daarvan Maak

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Petrus 3:7 Mans, julle moet verstandig met julle vrouens saamleef. Bewys eer aan hulle as die swakker geslag wat saam met julle deel in die lewe as genadegawe. Dan sal julle kan bid sonder dat iets julle hinder.Dit lyk asof huwelikspaartjies deesdae al hoe meer skei. Daar word sommer baie maklik gepraat van ‘onversoenbaarheid’ – jy hoor hulle sê: Ons het net besef dat ons nie met mekaar versoenbaar is nie. Regtig?Ek wonder eintlik of twee mense op hierdie planeet ooit heeltema...