‘n Hulpgeroep
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Psalm 61:2-5 Hoor tog my hulpgeroep, o God, slaan tog ag op my gebed. Ver uit die vreemde uit, in wanhoop, roep ek na U. Bring my op 'n rots waar ek veilig sal wees. U is vir my 'n toevlug, 'n sterk vesting buite bereik van die vyand. Laat my by U 'n blywende tuiste vind. Laat my skuil onder u vleuels. Een van die take van enige ouer is om sy kinders te beskerm. En as 'n eggenoot, pa en nou ook ‘n oupa, is dit 'n taak wat ek baie ernstig opneem. Nouja, waarom twyfel ons ...