‘n Helpende Hand
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Spreuke 3:27,28 Moenie wag om goed te doen vir iemand wat dit nodig het nie, veral as dit vir jou moontlik is om dit te doen. Moenie vir jou buurman sê: “Gaan nou weg en kom môre weer, dan sal ek jou help,” terwyl jy dit nou al kon gedoen het nie. (NLV) Het jy al ooit iemand gesien wat hulp desperaat nodig het en vir jouself gesê: hoekom help iemand nie daardie persoon nie? Hoekom help die regering, of die kerk … of iemand hom nie? Ek dink ons het almal al een of ander...