‘n Goeie Storie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMarkus 4:10,13 Toe Hy alleen was, het die omstanders saam met die twaalf Hom uitgevra oor die gelykenisseEn Hy sê vir hulle: “Begryp julle nie hierdie gelykenis nie? Hoe sal julle dan al die gelykenisse verstaan? (AFR20)Ons hou van 'n goeie storie, veral wanneer ons onsself daarmee kan vereenselwig en as dit ons êrens diep binne-in raak. Daarom pink ons somtyds 'n traan wanneer ons na ‘n film kyk. Ek het al na droë preke, wat klink asof dit direk uit 'n handboek ...