‘n Gehoor van net Een

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Galasiërs 1:10 Klink dit nou asof ek die guns van mense soek, of soek ek die guns van God? Probeer ek by mense in die guns kom? As ek nog steeds die guns van mense soek, sou ek geen dienaar van Christus wees nie. Dis ‘n bietjie meer as dertig jaar sedert my dierbare pa oorlede is. En ek dink steeds aan hom. Ek wens steeds ek kon vandag met hom gesels. Hy was immers my pa. Maar ek wonder hoeveel ander mense in hierdie wêreld hom nog onthou. Ek glo nie veel onthou hom ni...