‘n Geestelike Verstopping
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJohannes 4:13,14 ... “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry; maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee.”Of ons dit wil erken of nie, maar op 'n stadium kom ons almal tot die slotsom - dat ons nie goed genoeg is vir God nie. Ek het so gedink en jare lank vir Hom probeer wegkruip, terwyl ek my lewe ...