‘n Ewige Tuiste

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 90:1,2 Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag. Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God!Veiligheid en sekuriteit is basiese menslike behoeftes. Ons almal begeer dit, maar dit is deesdae skaarser as hoendertande. En dit maak ons lewe ongemaklik en onseker.Het jy al ooit gewonder hoekom daar slotte aan jou deure is? Die antwoord is voor die hand liggend. Dit is om die slegte ouens uit te hou en o...