‘n Dubbele Porsie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Konings 2:9 Toe hulle oorkant aankom, sê Elia vir Elisa: “Wat kan ek vir jou doen voordat ek van jou weggeneem word?” “Laat my asseblief ’n dubbele erfgenaamsdeel van u gees ontvang,” antwoord Elisa. (NLV) Ek wonder of jy, nes ek, al gevind het dat jy besig is om te swoeg en te sweet, terwyl jy goeie dinge vir God probeer doen... maar dit voel so ontsettend moeilik. Dit voel asof God nie help nie en dat jy die volle las op jou eie dra. Kyk, ek verstaan dit. Daar is men...