‘n Ambassadeur se Wysheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Kolossense 4:5,6 Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord. Daar was nog altyd, en ek vermoed daar sal altyd 'n aansienlike mate van wrywing bestaan tussen mense van geloof en ongelowiges; tussen diegene wat in Jesus glo en diegene wat nie in Hom glo nie. En Christene gebruik tw...