My Beker Loop Oor

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 23:5,6 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. (1953) Sommige mense is van nature pessimiste. Hulle is analitiese mense wat op die fynste besonderhede let en alles kan sien wat moontlik verkeerd kan gaan. Ander mense is natuurlike optimiste – die dromers, die beplanners. Maar daar is 'n derde ...