Motivering van die Hart

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 12:35,36,40 “Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand. En wees soos mense wat vir hulle eienaar wag om van die bruilofsfees terug te kom, sodat hulle, wanneer hy tuiskom en klop, dadelik vir hom kan oopmaak.Wees julle ook gereed, want die Seun van die Mens kom op 'n tyd wanneer julle dit nie verwag nie.”(AFR20)Het jy al opgelet dat dit soms voel asof die lewe net voortjaag? Ek het soveel dinge wat vandag, môre en die volgende dag gedoen moet word ... en na...