Moenie Verbaas Wees Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 3:7,8 Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesê het: Julle moet opnuut gebore word nie. Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waar hy heen gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is.”Die Heilige Gees word gegee aan diegene wat in Jesus glo. Hy gee ons die krag om die mens te word, wat Hy ons bestem het om te wees. Maar wie is Hy? Wie is die Heilige Gees en hoe werk Hy?Ons sluit dus vandag by Jesus en Nikod...