Moenie Tevergeefs Glo Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Korintiërs 15:1,2 Ek herinner julle, broers, aan die evangelie wat ek aan julle verkondig het en wat julle ontvang het en waarin julle ook gevestig staan. Deur dié evangelie word julle ook gered as julle vashou aan die boodskap soos ek dit aan julle verkondig het. As julle aan iets anders vashou, het julle tevergeefs tot geloof gekom.Ek het die idee dat daar 'n stadium in elke mens se geloofslewe is, wanneer ons effens van die pad afdwaal. Ons dryf weg en ons verhouding met Je...