Moenie Skaam Wees Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 1:16 Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood Hoogmoed is nie 'n goeie ding nie. Wanneer ons vol van onsself en ons eie belangrikheid is, is dit lelik, nè? En God staan die hoogmoediges altyd teë. Maar weet jy, soms kan trots ook 'n positiewe ding wees. Soos die meeste ouers, is ek trots op hoe my (nou reeds volwasse) kinders sukses behaal het. Hulle is almal go...