Moenie Oordeel Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Lukas 6:37 “Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word. Dit is regtig ontstellend hoe dikwels ons ander mense oordeel en veroordeel. Ons oordeel hulle op grond van hoe hulle lyk, hul gesigsuitdrukkings, hul lyftaal, wat hulle sê en wat hulle doen. Trouens, ons oordeel ander mense sommer ‘n hele paar keer elke dag. Kom ons dink daaroor na: Jy ontmoet ...