Moenie Onverwags Sondig Nie!

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 14:17 Iemand wat kort van draad is, doen dom dinge. Almal haat 'n agterbakse mens. NLV: Ons doen soms op die ingewing van die oomblik dom dinge. Alles het klopdisselboom gegaan op ‘n rustige dag en toe skielik gebeur dit! Iets veroorsaak ‘n sneller wat ‘n golf van wisselvalligheid veroorsaak wat ons halsoorkop in die arms van die sonde injaag. Dis ongelooflik hoe vinnig 'n perfekte dag in 'n nagmerrie kan ontaard, bloot omdat iets ons ontwrig het. Iets het ons miskien ...