Moenie jou Vryheid Prysgee Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Galasiërs 5:1 Christus het ons vrygemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder 'n slawejuk laat indwing nie. Vryheid is een van daardie begrippe waaroor baie mense hulle eie opinies het. Vryheid klink so edel dat ons dit almal begeer. Maar ongelukkig is die konsep van vryheid deur 'n selfsugtige, misleidende wêreld gekaap. Hier in die 21ste eeu, is die idee van absolute morele beginsels, van ‘n almagtige God, en die idee da...