Moenie in die Verlede Leef Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJesaja 43:18,19 Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom; Ek maak in die woestyn 'n pad. Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring.Of die afgelope jaar 'n wonderlike jaar, 'n gewone jaar of 'n verskriklike jaar was; die feit bly staan dis amper verby. Dit is ‘n jaar wat jy nooit weer sal terugkry nie. Wel, dis die teorie . . .Ek ken baie mense wat gra...