Moenie Geheime Oorvertel Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Spreuke 18:8, 26:20 Skinderstories is so soet soos lekkernye, dit sink tot diep in jou gemoed.Soos ’n vuur uitbrand as jy nie hout opgooi nie, so hou ’n rusie op as daar nie skinderpraatjies is nie. (NLV) Het jy al ooit opgelet hoe poniekoerante daarvan hou om te lei met opskrifte soos: Prins se Geheime Liefdesbriewe Onthul? En my ou maat, dan verkoop die koerante. Deesdae sal ons sommer sê dit versprei soos ‘n veldbrand op die internet. Daar is iets so aantreklik aan di...