Moenie Eer van Mense Verwag Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Prediker 7:5 Dit is beter om vermaan te word deur iemand wat wysheid het, as om besing te word deur 'n dwaas. Hoe onlogies dit ook al lyk, begin die kritici ‘n boehaai opskop die oomblik wat ons begin om 'n goeie lewe te lei. Hulle spot as ons begin om reg op te tree, om ons naaste lief te hê en om saam met God te werk om ons inherente swakhede te oorwin. Ongelukkig is dit waar, want ons leef in 'n verdorwe samelewing. Klink dit 'n bietjie kras? Kyk maar om j...