Met elke Tree Wat jy Neem
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Dit is maklik om te sê jy moet God, selfs deur moeilike tye, altyd vertrou. Om dit te doen, is baie moeilik, want om Iemand te vertrou, wat jy nie kan sien nie, terwyl jy jou probleem baie duidelik kan sien, gaan teen jou grein. Die bediening waarby ek betrokke is, wat hierdie daaglikse oordenkings produseer, word Christianityworks genoem. Hoekom? Omdat ek met my hele wese weet dat Christenskap ind...