Maak Jou Las Lig
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Handelinge 3:19,20 Daarom, bekeer julle en kom tot inkeer. Dan sal God julle sondes uitwis. En dan sal daar tye van verkwikking van die Here af kom en sal Hy Jesus stuur, wat vooraf vir julle as die Christus aangewys is. Ons gaan almal op ‘n manier onder die een of ander las gebuk. Vir sommige van ons is dit inderdaad ‘n swaar las. Vir ander, nie so swaar nie; maar selfs ligter laste is geneig om jou spoed te breek en om die huppel uit jou stap te neem. En hoe langer o...