Maak Dit ‘n Verskil?
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Efesiërs 4:18,19 hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard. Hulle het heeltemal afgestomp geraak en hulle met 'n onversadigbare drang aan losbandigheid oorgegee om al wat vuil is, te doen. Terwyl Jesus die stofpaaie van die eerste eeuse Israel bewandel het, het Hy 'n paar kragtige dinge gedoen en gesê. Ontelbare lewens is aangeraak en getransformeer. En dit is die kruks van die saa...