Maak die Beker se Binnekant Skoon
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 23:25,26 Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle maak die buitekant van die beker en die skottel skoon, maar binne is hulle vol hebsug en onmatigheid. Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees. Niemand hou van 'n huigelaar nie; jy hou seker nie van so ‘n persoon nie, en ek beslis ook nie. Maar ongelukkig is ons daagliks in die versoeking om ‘n mooi beeld vir die mense voor te hou...