Lyding wat Jou Hart wil Breek
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Petrus 5:10 God wat alle genade gee en wat julle geroep het om in Christus Jesus deel te hê aan sy ewige heerlikheid, sal julle, nadat julle 'n kort tydjie gely het, self weer oprig en julle moedig, sterk en standvastig maak. Lyding is een van daardie onverklaarbare dinge in die lewe wat jou geloof maklik kan vernietig. Hoe kan 'n liefdevolle God toelaat dat ek so swaarkry? Hoe?!! Ek wonder of ek jou vandag net rustig kan vra om terug te sit en te dink aan die ergste l...